Bjorn San Juan wiki
No edit summary
No edit summary
 
Line 4: Line 4:
   
 
<p style="margin-top:0.4em;margin-right:0px;margin-bottom:0.5em;margin-left:0px;line-height:1.5em;">Fosfatus glo vas aan [http://af.wikipedia.org/wiki/Waterwiggelary waterwiggelary] en dra daarom altyd 'n pendule.</p>
 
<p style="margin-top:0.4em;margin-right:0px;margin-bottom:0.5em;margin-left:0px;line-height:1.5em;">Fosfatus glo vas aan [http://af.wikipedia.org/wiki/Waterwiggelary waterwiggelary] en dra daarom altyd 'n pendule.</p>
 
[[en:Professor Cuthbert Calculus]]
 
[[nl:Professor Trifonius Zonnebloem]]
 
 
[[Kategorie:Karakters]]
 
[[Kategorie:Karakters]]
 
[[Kategorie:Wetenskapstes]]
 
[[Kategorie:Wetenskapstes]]

Latest revision as of 10:43, 1 February 2014

Professor Tertius Phosfatus is 'n verstrooide, hardhorende professor. Talle voorwerpe wat in die Kuifie-reeks gebruik word, soos 'n eenmanduikboot, die vuurpyl na dieMaan en 'n sonarwapen, is deur hom ontwerp. Sonneblom hoop altyd om die mensdom te bevoordeel met behulp van sy uitvindings.

Sy doofheid is 'n gereelde bron van humor, siende dat hy weier om te erken dat hy doof is -- anders as halfdoof in die een oor -- en dan frases herhaal, maar soos wat hy dink hy gehoor het. In die "Maan"-boeke kry hy 'n gehoorapparaat, en het dwarsdeur die storie feitlik perfekte gehoor, solank die woord "bok" nie in sy geselskap gebesig word nie. Deur die verloop van latere avonture verloor hy sy gehoorapparaat, en word weer sy dowe self.

Fosfatus glo vas aan waterwiggelary en dra daarom altyd 'n pendule.

Kategorie:Karakters Kategorie:Wetenskapstes Kategorie:Die Skat van Rackham de Rooie